Kom ontdek die verhaal wat God oor eeue geskryf het – en steeds besig is om te skryf…
Die Bybel is meer as net ‘n klomp teksverse – dit is die verhaal van God met mense. Iewers in die verhaal vind ons onnself en ons eie storie saam met God. Die Bybelmense was regte mense; nie akteurs in ‘n Bybelverhaal nie; ook nie sprokieskarakters of superhelde nie. Net maar mense, soos ek en jy.
Ons vergader elke Donderdag van 9:00 tot 10:00 in die kerkgebou.
Almal welkom!
As a new WordPress user, you should go to your dashboard to delete this page and create new pages for your content. Have fun!